2017 Junie Nuusbrief

2017 Junie Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF JUNIE 2017

Nelus en Andrea was by die South African Bike Festival by die Kyalami Grand Prix Circuit in Midrand.  Hulle was verbaas hoeveel mense reg oor Suid-Afrika van ons Safari 4×4 Custom made Motorfietssakkies het.

Soos julle weet is Nelus en Andrea kranige motorfietsryers en die sakkies is gebore uit ‘n behoefte wat hulle raakgesien het op hulle reise op die grondpaaie van Suid-Afrika.

 

Share this post