2018 Julie Nuusbrief

2018 Julie Nuusbrief

Please click on this Link NUUSBRIEF JULIE 2018

Daar is hoofsaaklik 2 tipes grond paaie nl “C” en “D”. Die C is n gewoonlik n breë hoof roete na n bepaalde groot dorp of bestemming waar die D roete gewoonlik n kleiner grondpad is. Ons vind baie keer dat omdat die D roetes minder gery word en nie swaar verkeer dra nie hulle baie keer beter en lekkerder ry.

Dit het my baie gepla en ek het met ons laaste besoek waar ons om en by 2000km grondpad gery het asook saam met ander voertuie, tot die volgende konklusies gekom.

 

Share this post


Please Note: Prices are subject to change... Dismiss