Uncategorized

2018 Julie Nuusbrief

Please click on this Link NUUSBRIEF JULIE 2018 Daar is hoofsaaklik 2 tipes grond paaie nl “C” en “D”. Die C is n gewoonlik n breë hoof roete na n bepaalde groot dorp of bestemming waar die D roete gewoonlik n kleiner grondpad is. Ons vind baie keer dat omdat die D roetes minder gery word en nie swaar verkeer dra nie hulle baie keer beter en lekkerder ry. Dit het my baie gepla en ek het met ons laaste besoek waar [...]

Please Note: Prices are subject to change... Dismiss