29 Sep - Country Trax Introduction to off-road motorcycle riding course
10 Nov - Safari 4x4 se 4x4 Opleiding by Maselspoort
17-18 Nov - Accelerated weekend, intermediate motorcycle off-road riding + Dirt bike fundamentals for endure riders course
DIT WAS VREK KOUD
Joël Malan took this awesome picture of Katse Dam in Lesotho. Taken on Friday 10 August 2018.
TOYOTA LANDCRUISER 2017 S/C V8
Rear Replacement Bumper with Spare Wheel Carrier
Hi Lift Jack Bracket to fit Spare Wheel with Canvas Cover
RSI Canopy with air vent to prevent dust infiltration
RSI Kitchen
RSI Smart Table Kit roof mounted
LED Lights inside Canopy
Dual Battery System
Water Tank with Water Guage
12V Water Pressure Pump
Gas Bottle Bracket
Frame with Wooden Deck
Rear Flap Dust Proof Kit
Bakkie Slide
Bundu Top Electric Tent
Bundu Awn 270 deg.
Quick Pitch Shower Cubicle
Roof Rack
Drop Down Fridge Slide
WAT IS DIT?
The Microphotography of an Ant's face!
Ants are found on all continents except Antarctica, and only a few large islands, such as Greenland, Iceland, parts of Polynesia and the Hawaiian Islands lack native ant specie…
Barkbusters provide protection for your motorcycle’s front brake and clutch levers with Barkbusters aluminium bar lever protection handguards
CONGRATULATIONS
Baie Geluk Johannes! Verkoopsman van die Maand vir Augustus 2018
GRONDPAD GESPREK MET LOUIS
4-5 Augustus Avontuurnaweek by Kinmel was ‘n groot sukses. Kyk na die fotos wat boekdele spreek …
Botanya skryf: “Toe ons Vrydag oggend 3 Julie 11uur uit Bloemfontein weg trek, kon ek nie wag om die stad vir n rukkie agter te laat nie, want kyk, daar is darm niks so lekker as om wars lug en die reuk van skoon grond in te asem nie. Ons het batterye gaan laai by Kinmel Gasteplaas, Rhodes, Oos Kaap.
Oom Willem, tannie Wilna, Lianna en Deon het ons soos familie verwelkom. Juylian en Riekie het al vroeg daar aangekom, Hansie en Hettie het ons in gewag by Lady Grey, Ben en Santie, Louis en Karin asook Frans en Adri het saam met ons uit Bloem weggetrek. Ons was 6 voertuie.
Vrydag toe ons om 17:00 stop by Kinmel word ons vriendelik verwelkom deur die Jansen gesin, wat `n fantastiese vertel storie soos oom Frans gese het, ons wil sommer net vir almal wat ons ken vertel hoe heerlik dit daar was. Ons word bederf met heerlike skaap potjie en vars boerbrood vir aandete, mense, ons jok nie, jy kan soveel eet soos jy wil, daarna kry ons heerlike malva nagereg, alles natuurlik vars gemaak omdat die naaste dorp 1 en ‘n half uur weg is.
Saterdag nag kry ons reen, diep in my binneste wens ek dat dit kom sneeu, en ek word nogal gereeld wakker deur die aand om te kyk, maar al wat ek kan sien is die maan wat deur ons venster loer. Saterdag oggend is ons almal vroeg wakker vir die oggend se 4x4 uitstappie. Weereens word ons bederf met n heerlike plaas ontbyt. Ons almal trek warm aan, te warm het meeste van ons gedink. Ons trek vroeg oggend weg, ons ry Naudes Nek Pas vir ‘n rukkie, oom Willem het vir ons toestemming by n plaaslike boer gekry om op sy plaas 4x4 te gaan ry. Dit was n voorreg gewees, ons het gery waar die meeste mense nooit die natuurskoon sal beleef wat ons beleef het nie, so ongerep soos wat jy kan kry in die Oos Kaapse berge. Ek doop dit sommer die Willem Jansen Dam pad, daar leer ons hoe om te luister en hardop te bid. Die wind waai vir ons amper onder ons voete uit en die plus punt is, dat dit ons koppe skoon gewaai het. Lianna en tannie Wilna bederf ons met lekker eet goedjies en vetoek en maalvleis, oom Willem en Deon maak vir ons ‘n windskerm wat darm die meeste van die wind kon keer, ons ontspan heerlik voor die dam en bou vriendskappe.
Ons vertrek na die radar toring Schoebel’s Kop, teen `n steilte wat jou maag en lewer omruil, ons eindig 2725m bo seevlak, wat n uitsig! Ons ry terug plaas toe, ons is almal moeg maar heel tevrede. Die aand word ons bederf met heerlike gebraaide skaap tjops en ribbetjies saam die heerlikste paptert, vir nagereg roly poly met vla. Ons gaan kruip vroeg in, poot uit, maar dit hou ons almal vir onsself. Wens nogsteeds diep in my kinder hart vir tog so ou bietjie sneeu, maar helaas...
Sondag oggend sukkel almal so effens om op te staan, glo wel almal was wakker, maar die op staan is n ander storie. Ons word bederf met lekker koffie en beskuit omdat ons vroeg gaan brunch. Ons kry die oggend so bietjie 4x4 training op oom Willem se plaas, sommer ‘n ou paadjie wat hy self gemaak het. Hier leer ons ook om te luister en hardop te bid, oom Willem het hom baie goed van sy taak gekwyt met sy self geboude pad! Hy en Louis verduidelik vir ons hoe ons die wiele op klippe moet plaas en nie net sommer wil ry nie, luister na jou vrou, sy kan jou wiele sien, jy nie.
Terug by die plaas maak ons heerlike hamburgers en neem afskeid van die Jansen gesin. Ons besluit om Carlisles Hoek Pas (Volunteers Hoek Pas) en Lundeans Nek Pas te ry. Uiteindelik sien ek sneeu by Tiffendel se ski baan! Ons gaan baljaar nie in die sneeu nie want ons ry die passe die verkeerde kant van 12uur. Ons uitsig langs die pad slaan ons asems weg, hoe groot is ons Skepper nie, Hy het alles geskape.
Hierdie naweek het ons nie net 4x4 gery nie, maar ons het ook vriende gemaak.”
Ons maak gou weer so. Kontak Louis by 0514303831 met voorstelle.
RECOVERY EQUIPMENT
Designed to improve traction in sand, mud, and snow, Ironman Total Traction is the perfect tool for getting you moving again.
Designed with superior grip through hex nodules and aggressive ramp entry teeth to ensure you get grip from the very beginning.
The four channel underside ensures maximum structural integrity and the underside pattern ensures stability on the ground.
Whilst user-friendly features such as an integrated shovel and ergonomic handles provide comfort and control.
Length: 1100mm
.In our next Newsletter we will focus on Recovery Kits …
MOTORCYCLE BIBLE RUN
COURANT, Thursday 23 August 2018
Mayor joins Motorcycle Bible Run on Naval Hill
A group of approximately 400 Bloemfontein bikers gathered for the 6th annual Bible Run on Sunday 19 August 2018. The project was headed by the Bible Society of South Africa and the gathering was organised by locals. One of the organisers, Nelus Bantjes, explained the purpose of the annual gathering that involves motorcycles. “It is a programme that makes use of motorcycles to distribute Bibles. The people meet at a specific point to ride to Naval Hill.” This year the Executive Mayor of the Mangaung Metro Municipality, Cllr Oll Mlameli, joined the group on Naval Hill and talked to them about the upcoming Mangaung Rose Festival and various other topics regarding the happenings in the city. The bikers gave the mayor a Bible and prayed for her and the city. They then proceeded to the Bikers’ Church where donations for Bibles were accepted (people could also buy a Bible to donate it back). Biker and presenter of the motoring and biker programme, “Woema” Theunis Nel, was a guest speaker at the church.
Article by Molebogeng Malebo
Bybels in verskillende talebeskikbaar by Safari 4x4. Onder R100.00
ADVERTENSIE
KTM 1290 Super Adventure S 2018. ClearScreen replaced with Puig Touring Tinted Screen R2 295.00
GESKENK
Onseker oor wat se geskenk om vir die avontuurlustige man in jou lewe te gee?
Kom kry ‘n geskenkbewys by Safari 4x4 vir opleiding of iets opwindends in ons winkel.
ARTIKEL
In 1887, Yamaha started as a piano manufacturer, but today is a multinational conglomerate that still produces musical instruments. They have added boats, car engines, swimming pools, industrial robots, wheelchairs, RVs, electronics, and golf carts, and motorcycles.
The record for the longest-ever backwards motorcycle ride was set by Dipayan Choudhury in Jabalpur, India on October 7, 2014, lasting 125.52 miles (202 kilometers).
Legend has it that the origin of the term “hog”, when referring to a Harley-Davidson motorcycle, was from the early part of the 1900s Harley’s racing team, the Wrecking Crew. They had a small pig as a mascot and one of the riders would do victory laps with the pig sitting on the bike’s gas tank. In later years, HOG became the official acronym of the Harley Owners Group and is the trading symbol of Harley-Davidson on the New York Stock Exchange.
Recognized around the world as a leader in motorcycle helmet manufacturing, Arai Helmets started as a hat-making company in Japan in 1926 making gear for the construction industry. Company founder Hirotake Arai was once a motorcycle stunt rider and the company is still privately owned today and run by the Arai family.
Sal jy asseblief die datums in jou dagboek aanteken en ons ondersteun? Daar is nog 2 kanse oor by ons tot die einde van die jaar.
Interesting facts about blood types O-, O+ Patients with any blood type can receive O negative blood. Type O blood is required and must be available in inventory for newborn babies and emergency patients. O+ is the most frequently occurring blood type and is found in 37 percent of the population. O- is found in six percent of the population. A+ This blood is the second most frequently occurring blood type. Thirty-four of every 100 people have A+. A-, B+, B- Less than 10 percent of the population have these rare blood types. AB+, AB- These blood types are the universal donor of plasma. Patients with any blood type can receive this plasma. Only four percent of the population has AB+ and just one in every hundred people have AB-.
Driftaway Compact Plus - Memory Foam Pillows A half sizedmemory foampillowthat rolls up into a small package ideal for weight conscious travelers, is designed to be Hygienic and Hypoallergenic, and most importantly, Comfortable.
R 345.00
WHY WE LOVE AFRICA
Tip: Next time you are stuck in the bush and need to have a shower, just ask a giraffe, they will gladly help out!
This incredible shot was taken on a photographic safari with Bernhard Bekker www.pksafaris.com
ADVERTENSIE
Ek en my meisie, bly in 'n houthuisie ... Meer soos 'n houtpaleisie! Ons gaan vandag jou wegbreek-wense vervul, so bring jou meisie, jou ma en sommer die hele spul. Pirates Creek 9 is 'n pragtige selfsorg-houthuis aan die oewer van die Touwsrivier in Wildernis en julle sal al te lekke kuier sodra julle hier is. Kom braai, kom vang vis, kom swem, kom rus. Kliek op die skakel as jy vir 'n lekke wegbreek lus is!http://bit.ly/2Lhz3sh
MOTORCYCLE PANTS
Dakar lightweight, super comfortable, heavy-dutyadventure trousers. Perfect for demanding extreme riding in our hot climate.
• 100% AIRFLOW
• Light-weight,heavy-duty,all-purpose adventure trousers
• Ballistic nylon/Cordura® for abrasion protection
• Removable impact-absorbing pads on hips and knees
• Reflective decals for added visibility
• Air flow gusset for added riding comfort
• Cellphone pocket/key ring clip
• Zip bottom for easy boot fit
• Quick release buckle with webbing belt
• Tough 10-gauge YKK zips R1 835.00 introduction Price
3rd Party Insurance – included in the price of fuel – no document required
Road Tax payable – R50.00
14% Tax charged on goods brought in for personal use – no charge on first R1000, thereafter charge applicable on excess of R1000 – not refundable
14% Tax charged on goods from Commercial purposes – not refundable
Police Clearance Certificate (optional)
ZA Sticker
SAFARI 4X4
Wat jy nie van ons Personeel geweet het nie …
Andrea is mal oor kameelperde en sy is vreeslik kunstig. Kyk die pragtige ou dogtertjie wat sy vir ‘n familielid geskilder het.
HET JY GEWEET?
A piece of paper cannot be folded more than 7 times
The electric toothbrush was invented in 1939
Porsche also builds tractors
The Eiffel Tower has 1,792 steps
Isaac Newton invented the cat door
The Titanic was built in Belfast
Buckingham Palace has over 600 rooms
Hawaii was originally called the Sandwich Islands
Americans eat 35,000 tons of pasta a year
Einstein slept 10 hours a night
Germany borders 9 other countries
Peru has more pyramids than Egypt
4X4 OPLEIDING
25 Augustus se opleiding is bygewoon deur Salo Minnaar met ‘n Toyota Hilux, Tertius van Niekerk met ‘n Ford Everest, Ina Faber en Francette le Roux met ‘n Amarok TDI, William Meyer met ‘n Mitshibushi Triton en Mario Janse van Rensburg en Ewoud Nel met ‘n Suzuki SJ410.
Die volgende 4x4 Opleiding is 10 November
Nelus se opleiding laat toe dat jy jou eie voertuig op ‘n gekontroleerde manier beter leer ken. Hy leer jou om die beste pad met jou oë te volg en om die veiligste roete in ‘n aspek van meters te eien wat aan jou 'n verwysings raamwerk verleen om terreine te beoordeel en hindernisse op die regte manier te hanteer. Hy beoefen jou deursettingsvermoë op jou eie pas en tyd. As jy klaar is met die kursus het jy definitief meer selfvertroue met jou eie voertuig! Selfvertroue in ‘n voertuig gee jou gemoedsrus oor jou eie veiligheid.
Skakel 051-4303831 om jou plek te bespreek.
NUWE PRODUK
BMW 1200LC Headlight Protector Shield BMW style headlight protector . Fits R1200GS/A LC from 2013-2018 models. R1 188.00
NUWE PRODUK
BMW R1200GS LED Auxiliary Lamp Set - Includes 360 Degree Bracket.
Power: 30W
Operating Voltage: 12V DC
Waterproof rate: IP 67
Color Temperature: 6000K
Material:Diecast aluminum housing
Lens material:PC
Luminous Flux: 2100LM
30000 hours life time
R1 800.00
NUWE PRODUK
BMW R1200LC GS/A K50/51 speedo Trim Cover. R610.00
NUWE PRODUK
BMW Led protectors - Protect your Indicators. R 475.00
NUWE PRODUK
Motorcycle Left and Right Side Frame Panel Guard Protector Cover R 1200 GS LC/ R1200GS LC Adventure 2013-2016. R 1 105.00
NUWE PRODUK
A new range of Desert Fox foldable fuel cells.
Now in 3 sizes: 3L , 6L & 20 L
Eliminates the need for heavy, bulky fuel cans.
3L - R590.00 6L - R690.00 20L - R845.00
INTERESTING FRIENDS
What is Michnus and Elsebie up to?
“We are spoilt for choice on groovy dirt tracks and single lane tracks in Peru. Riding those roads it is just incredible where the Peruvians has settled in this incredible harsh and demanding landscape. They farm on steep inclines, grow potatoes at over 3500m altitude wit manual labour in really cold climates. They have a choice of fighting the ever growing Amazon forest, heat and humidity or the mountains at altitude or a desert.
Peru is not a rich country but they make things work and still have a smile on the face.
Many other countries can learn a lot from their attitude towards life.”
“Vers 'n dag het my gunsteling vers aangehaal: "Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie". Ek het altyd as kind gedink "niks sal my ontbreek nie" het net met geld te doen, maar later besef dat innerlike, emosionele standvastigheid, volle vertroue en aanvaarding ook dinge is wat die Here belowe my nie sal ontbreek nie.”
Die HERE is my herder - 24 Julie 2014
Xanthe Hancox
'n PSALM van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.
Hy laat my neerlê in groen weivelde;
na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Hy verkwik my siel;
Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.
Psalm 23:1-3 (1933/53-vertaling)
" Die Here is my herder" is een van die mees geliefde liedere gebasseer op een van die mees geliefde psalms. Mense hou vir 'n goeie rede van hierdie psalm. Dit verwys na die kalmte van groen weivelde en na waters waar daar rus is. Bo-alles verwys dit na 'n Herder wat ons lei en versorg.
Die Here is my Herder is nog een van die ou liedere wat sy wortels in die Hervorming het. Ek het 'n paar dae gelede vertel van die Protestante wat uit Engeland na Europa gevlug het toe hulle tydens die bewind van die Katolieke koninging Maria I (1553-1558) vervolg is. In Europa, onder die invloed van Luther en Calvyn is hulle aangemoedig om die Psalms te sing. Na die dood van Maria I en toe Elizabeth I die troon bestyg het, het hulle na Engeland teruggekeer en hulle metriese Psalms saamgebring.
In die laat 1640's het 'n groep kundiges saamgekom met die doel om 'n getroue, metriese vertaling van die Psalms daar te stel. Die Skotse 'Psalter' is in 1650 gepubliseer en dit het gou die standaard vir die sing van die Psalms geword. Psalm 23 soos opgeneem in hierdie Skotse Psalmboek is die wysie van "Die Here is my Herder" wat vandag nog die meeste gesing word.
Die berymde weergawe van Psalm 23 is baie getrou aan die Psalm van Dawid. God is ons Herder, die Een wat in al ons behoeftes voorsien. Die beeld van die Here ons Herder konfronteer ons egter ook met 'n vraag: Indien die Here ons Herder is, is ons skape wat Hom volg en Hom vertrou? Of volg ons ons eie pad?
Die Herder sê dat Hy in al ons behoeftes sal voorsien. En tog, hoe dikwels soek ons nie op ander plekke na dit wat ons nodig het nie. Ons dwaal weg van die Herder want ons vertrou God nie volkome nie. Ons bekommer ons oor wat môre gaan bring, en ons maak ons eie planne om ons behoeftes aan te spreek.
Wanneer jy twyfel, is my raad dat jy die woorde van hierdie Psalm moet sing. Jy moet jou nie bekommer oor môre se behoeftes nie. Jou Herder het vir vandag voorsien en Hy sal ook vir môre en elke dag daarna voorsien.
Gebed: Here, help my om hierdie bekende woorde vanoggend ter harte te neem. Help my om, ten spyte van my omstandighede, op U te vertrou. Amen
You have received this Newsletter by virtue of you having either purchased from us or made an online enquiry on one our website. If you do not want to receive any mails from us in the future, please unsubscribe from this list and we will remove you from our contact list.