2017 Augustus Nuusbrief

2017 Augustus Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF AUGUSTUS 2017

13 Augustus se Bybelgenootskap Bible Run was ‘n groot sukes.  Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.  Ds Wollie van die Klipkerk het ‘n pragtige boodskap oorgedra en Theunis Nel van Woema het ‘n positiewe getuienis gelewer oor sy motorfiets-ongeluk.   Daar is 100 Bybels oorhandig aan Woema.  Ons maak volgende jaar weer so!

 

Share this post