Yearly Archives - 2017

2017 November Nuusbrief

Please click on this Link NUUSBRIEF NOVEMBER 2017 Hierdie indrukwekkende foto is geneem deur Nelus en maak deel uit van die voorblad van ons Website.  Wat is die storie agter die foto?   Nelus skryf:   “Ek gebruik altyd elke moontlikke geleentheid om Baviaanskloof te ry. Die jaar het ons in Cape st Francis vakansie gehou en ek het besluit die weer is sleg by die see en op my fiets gespring en lekker al die agter paaie gery na Baviaans.

Read more...

2017 Oktober Nuusbrief

Please click on this Link NUUSBRIEF OKTOBER 2017. NEW Ironman Add-a-Leaf Suspension Kits. Improved lift & comfort. Ironman 4x4 Add-a-Leaf is a simple, cost-effective addition to boost your existing leaf springs. Kit includes 2x tapered leafs with anti-friction inserts, M8 and M10 replacement center bolts and easy to follow instructions. Nitro Gas Kit, Foam Cell Kit or Foam Cell PRO Kit - click on this link to get more information about your vehicle http://www.ironman4x4.co.za/suspension/category/?cid=13

Read more...

2017 September Nuusbrief

Please click on this Link NUUSBRIEF SEPTEMBER 2017   Weereens ‘n baie suksesvolle opleiding.  Dankie aan Japie van Woerden, Maryanne Grimsell en Piet Mosca wat die opleiding entoesiasties saam met Pieter Botha en Itafari Waters gedoen het. Nelus bied die opleiding aan by Maselspoort en hy het al meer as 20 jaar ondervinding.  Skakel ons gerus vir meer inligting.

Read more...

2017 Augustus Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF AUGUSTUS 2017 13 Augustus se Bybelgenootskap Bible Run was ‘n groot sukes.  Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.  Ds Wollie van die Klipkerk het ‘n pragtige boodskap oorgedra en Theunis Nel van Woema het ‘n positiewe getuienis gelewer oor sy motorfiets-ongeluk.   Daar is 100 Bybels oorhandig aan Woema.  Ons maak volgende jaar weer so!  

Read more...

2017 Junie Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF JUNIE 2017 Nelus en Andrea was by die South African Bike Festival by die Kyalami Grand Prix Circuit in Midrand.  Hulle was verbaas hoeveel mense reg oor Suid-Afrika van ons Safari 4x4 Custom made Motorfietssakkies het. Soos julle weet is Nelus en Andrea kranige motorfietsryers en die sakkies is gebore uit ‘n behoefte wat hulle raakgesien het op hulle reise op die grondpaaie van Suid-Afrika.  

Read more...

2017 Julie Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF JULIE 2017 ‘n Foto uit ons 2004 Nuusbrief met beskrywing:  “Ons is baie trots op ons Werkswinkel wat professioneel alle toerusting pas en installeer. Ons waarborg al ons werk en lewer ook gespesialiseerde 4x4 diens.” Vandag staan ons nog by dieselfde waardes!  In ons 4x4 Werkswinkel huisves ons 3 hysers wat die tydsverloop bespoedig. Ben en Johannes (wat tussen hulle twee 40 jaar diens het by Safari 4x4) staan reg om netjiese, betroubare diens te lewer.

Read more...