Monthly Archives - March 2018

2017 Februarie Nuusbrief

NUUSBRIEF FEBRUARIE 2018 Please click on this Link NUUSBRIEF FEBRUARIE 2018  Ironman is opgewonde vir Nampo wat voorlê dat hulle al begin adverteer het.  Dit laat ons terugdink aan Nampo oor die jare wat ons al daar uitstal (21 jaar!).  Ons tent het gegroei van 6 vierkante meter tot 750 vierkante meter.  Groot name soos Ironman, Leatherman, Melvill & Moon, Frontrunne, Race Chip en vele meer gaan weer deel wees van ons.  Kom sê vir ons hello gedurende Nampo.