Monthly Archives - September 2017

2017 Augustus Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF AUGUSTUS 2017 13 Augustus se Bybelgenootskap Bible Run was ‘n groot sukes.  Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.  Ds Wollie van die Klipkerk het ‘n pragtige boodskap oorgedra en Theunis Nel van Woema het ‘n positiewe getuienis gelewer oor sy motorfiets-ongeluk.   Daar is 100 Bybels oorhandig aan Woema.  Ons maak volgende jaar weer so!  

2017 Junie Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF JUNIE 2017 Nelus en Andrea was by die South African Bike Festival by die Kyalami Grand Prix Circuit in Midrand.  Hulle was verbaas hoeveel mense reg oor Suid-Afrika van ons Safari 4×4 Custom made Motorfietssakkies het. Soos julle weet is Nelus en Andrea kranige motorfietsryers en die sakkies is gebore uit ‘n behoefte wat hulle raakgesien het op hulle reise op die grondpaaie van Suid-Afrika.  

2017 Julie Nuusbrief

Please click on this link:  NUUSBRIEF JULIE 2017 ‘n Foto uit ons 2004 Nuusbrief met beskrywing:  “Ons is baie trots op ons Werkswinkel wat professioneel alle toerusting pas en installeer. Ons waarborg al ons werk en lewer ook gespesialiseerde 4×4 diens.” Vandag staan ons nog by dieselfde waardes!  In ons 4×4 Werkswinkel huisves ons 3 hysers wat die tydsverloop bespoedig. Ben en Johannes (wat tussen hulle twee 40 jaar diens het by Safari 4×4) staan reg om netjiese, betroubare diens te [...]

Please Note: Prices are subject to change... Dismiss