2019 JANUARIE NUUSBRIEF
Please click on this Link NUUSBRIEF JANUARIE 2019
Please click on this Link NUUSBRIEF JANUARIE 2019
Please click on this Link Safari 4x4 Newsletter December 2018 Ons bedank ieder en elke kliënt wat ons die jaar ondersteun het. Julle is ons brood en botter. We thank each and every client for your support during this year. You are our bread and butter.
Please click on this Link NUUSBRIEF NOVEMBER 2018 Weer 'n baie suksesvolle Opleiding aangebied deur Nelus van Safari 4x4. Dankie aan Japie Myburg, Johann van Heerden, Laurence en Andri Grobbelaar, Paul en Amanda du Toit en die manne van Lindsay Saker: Jaco du Toit, Charl van Niekerk, Armand de Beer, Francois Potgieter, Gerrit Buitendag en Dawid de Lange wat die opleiding bygewoon het.
Please click on this link SAFARI 4X4 SEPTEMBER 2018 NUUSBRIEF Baie geluk Deon en Louis met julle nuwe KTMs. Lekker 2 nuwe KTM 1290's in ons Werkswinkel. Bande en GPS word gepas
Please click on this Link 2018_Augustus Nuusbrief Thank you Mr Ferreira for your patience and support. Rear Replacement Bumper with Spare Wheel Carrier Hi Lift Jacket Bracket to fit Spare Wheel with Canvas Cover RSI Canopy with air vent to prevent dust infiltration RSI Kitchen RSI Smart Table Kit roof mounted LED Lights inside Canopy Dual Battery System Water Tank with Water Guage 12V Water Pressure Pump Gas Bottle Bracket Frame with Wooden Deck Rear Flap Dust Proof Kit Bakkie Slide Bundu...
Please click on this Link NUUSBRIEF JULIE 2018 Daar is hoofsaaklik 2 tipes grond paaie nl “C” en “D”. Die C is n gewoonlik n breë hoof roete na n bepaalde groot dorp of bestemming waar die D roete gewoonlik n kleiner grondpad is. Ons vind baie keer dat omdat die D roetes minder gery word en nie swaar verkeer dra nie hulle baie keer beter en lekkerder ry. Dit het my baie gepla en ek het met ons laaste besoek waar ons...
Please click on this link NUUSBRIEF MEI 2018 Dankie aan al ons Verskaffers en al ons Kliënte wat ons elke jaar ondersteun. Sonder julle is dit nie vir ons moontlik om elke jaar ‘n sukses te wees nie.
Please click on this Link NUUSBRIEF APRIL 2018 Op Saterdag 21 April het Oranje Toyota se Bestuur-span ‘n bietjie saam met ons kom 4x4 ry.
NUUSBRIEF FEBRUARIE 2018 Please click on this Link NUUSBRIEF FEBRUARIE 2018 Ironman is opgewonde vir Nampo wat voorlê dat hulle al begin adverteer het. Dit laat ons terugdink aan Nampo oor die jare wat ons al daar uitstal (21 jaar!). Ons tent het gegroei van 6 vierkante meter tot 750 vierkante meter. Groot name soos Ironman, Leatherman, Melvill & Moon, Frontrunne, Race Chip en vele meer gaan weer deel wees van ons. Kom sê vir ons hello gedurende Nampo.
Please click on this Link NUUSBRIEF NOVEMBER 2017 Hierdie indrukwekkende foto is geneem deur Nelus en maak deel uit van die voorblad van ons Website. Wat is die storie agter die foto? Nelus skryf: “Ek gebruik altyd elke moontlikke geleentheid om Baviaanskloof te ry. Die jaar het ons in Cape st Francis vakansie gehou en ek het besluit die weer is sleg by die see en op my fiets gespring en lekker al die agter paaie gery na Baviaans.
Please Note: Prices are subject to change... Dismiss