Torings van Hoop Gemeenskaps Projek

Torings van Hoop Gemeenskaps Projek

Ons benodig 6 motorfietsryers om die trapfiets ryers te begelei by die Torings van Hoop Gemeenskaps Projek op Sondag 9 Julie by Montebello.

Daar is n kerkdiens en die ryers word benodig tussen 11h00 en 12h30. Hulle is welkom om alles by te woon.

Kontak Nelus by 051-430381 of 0825558517 om hoeveelhede te bevestig.

Cyclists Care 2017 - 01Cyclists Care 2017 - 02

Share this post