Author - ooweboo

Torings van Hoop Gemeenskaps Projek

Ons benodig 6 motorfietsryers om die trapfiets ryers te begelei by die Torings van Hoop Gemeenskaps Projek op Sondag 9 Julie by Montebello. Daar is n kerkdiens en die ryers word benodig tussen 11h00 en 12h30. Hulle is welkom om alles by te woon. Kontak Nelus by 051-430381 of 0825558517 om hoeveelhede te bevestig.

Please Note: Prices are subject to change... Dismiss